280 episodes

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.

Met trots aan u gebring deur Podmedia.

Podlitiek Podmedia

    • News
    • 4.8 • 67 Ratings

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.

Met trots aan u gebring deur Podmedia.

    Ep. 241 - Akademia se nuwe Wes-Kaap kampus, e-tol uitgewis, oor nuwe bestuurslisensiekaarte beslis

    Ep. 241 - Akademia se nuwe Wes-Kaap kampus, e-tol uitgewis, oor nuwe bestuurslisensiekaarte beslis

    In hierdie week se episode bespreek Ernst, Louis en Arno Akademia se beplande nuwe voltydse kampus in die Wes-Kaap, die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) se aankondiging dat e-tol “iets van die verlede” is, die nuwe bestuurslisensiekaarte wat beplan word, asook Jacob Zuma en se MK-party se oorwinning in die kieshof.

    • 4 min
    Ep. 240 - Eskom probeer onthulling keer, regering wil op burgers spioeneer, onteiening gedebatteer

    Ep. 240 - Eskom probeer onthulling keer, regering wil op burgers spioeneer, onteiening gedebatteer

    In vandag se episode bespreek Ernst, Louis en Charné Eskom se desperate terugskop teen AfriForum se wen in die hof oor voorsiening van inligting rakende steenkool- en dieselkontrakte, die vordering van die Suid-Afrikaanse regering se nuwe spioenasiewetsontwerp, asook die onteieningswetsontwerp wat terug Nasionale Vergadering toe gaan vir ’n stemgeleentheid.

    • 25 min
    Ep. 239 - AfriForum will MRK se mag snoei en Zuma se MK-party hou aan groei

    Ep. 239 - AfriForum will MRK se mag snoei en Zuma se MK-party hou aan groei

    In vandag se episode bespreek Ernst en Louis AfriForum se hofsaak om die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) se magter te beperk, asook die volgehoue groei van Jacob Zuma se MK-party.

    • 27 min
    Ep. 238 - Bloemfontein se grondgrype las, regter verkeerd oor ras, AfriForum vat TikTokker vas

    Ep. 238 - Bloemfontein se grondgrype las, regter verkeerd oor ras, AfriForum vat TikTokker vas

    In vandag se episode bespreek Ernst en Louis die grondgrype in Bloemfontein, die nuutste feite rakende die regter wat bisarre "hoekom is julle almal wit?" ras-eise gemaak het, en AfriForum se privaat vervolgingseenheid se wen in die hof teen 'n TikTokker wat skuldig bevind is van valse rassisme-bewerings maak.

    • 28 min
    Ep. 237 - MRK se saak teen Malema voortgesit en regter vra 'Hoekom is julle almal wit?'

    Ep. 237 - MRK se saak teen Malema voortgesit en regter vra 'Hoekom is julle almal wit?'

    In vandag se episode bespreek Ernst, Charné en Arno die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) se haatspraaksaak teen die EFF se Julius Malema, asook ’n regter se bisarre ras-eis: 'Hoekom is julle almal wit? Verduidelik!' wat sosiale media laat gons het.

    • 28 min
    Ep. 236 - Kaderontplooiing, staatsfondse vermorsing, nuwe nommerplate verknorsing

    Ep. 236 - Kaderontplooiing, staatsfondse vermorsing, nuwe nommerplate verknorsing

    In vandag se episode bespreek Ernst, Louis, en Charné die begrotingsrede, die Gautengse Hooggeregshof se besluit om die aansoek om kaderontplooiing ongrondwetlik te verklaar van die hand te wys, en Panyaza Lesufi se plan om vir Gauteng nuwe nommerplate te gee.

    • 30 min

Customer Reviews

4.8 out of 5
67 Ratings

67 Ratings

Jakkals25 ,

Holderstebolder

Die oplossing lê (beslis) nie by die (huidige) regering nie... dankie dat julle jul dieper en weldeurdenkte insigte met ons deel!
Dit les ‘n dors na nugter objektiwieteit wat die meeste van ons nooit in die breë media ervaar nie.
Hou asseblief aan met gesonde voorstelle maak en fokus dalk selfs meer op praktiese advies vir Jan alleman.

ORYX809 ,

Probleem

My probleem is omdat ek te veel van julle gesprekke hou. Wens julle eps kon langer wees. Groete

meamalan ,

dankie manne

my weeklikse update! mal daaroor!

Top Podcasts In News

Global News Podcast
BBC World Service
Serial
Serial Productions & The New York Times
MoneywebNOW
Moneyweb Radio
Carte Blanche: The Podcast
Carte Blanche
The Daily
The New York Times
The Ben Shapiro Show
The Daily Wire

You Might Also Like

In alle Ernst
Ernst J. van Zyl
Kommentaar
RSG
The Daily Friend Show
SA Institute of Race Relations
The Burning Platform
The Real Network
BizNews Radio
BizNews
The Gareth Cliff Show
The Real Network